| bybetaling [boodskap #150209] |
Ma., 10 November 2025 18:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bybetaling
Afbreking: by•be•ta•ling
Samestelling: by + betaling, bybetaal + -ing
Selfstandige naamwoord: bybetaling
Meervoud: bybetalings
Verkleinwoord: bybetalinkie
Meervoud van verkleining: bybetalinkies
Betekenis:
• 'n Addisionele betaling wat bo en behalwe die vereiste bedrag betaal word.
Gebruik:
• As jy elke maand 'n bybetaling maak, kan jy jou verband vinniger afbetaal.
Vertaling:
Engels: additional payment, excess fare
Nederlands: bijbetaling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|