Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalenderjaar
kalenderjaar [boodskap #150208] Ma., 10 November 2025 17:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24062
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kalenderjaar
Afbreking: ka•len•der•jaar
Samestelling: kalender + jaar


Selfstandige naamwoord: kalenderjaar
Meervoud: kalenderjare

Betekenis:
• Die periode van 1 Januarie tot 31 Desember, soos op almanakke aangedui.

Gebruik:
• In Desember, wanneer die kalenderjaar ten einde loop, wil almal bietjie rus en vakansie hou.

Antoniem:
• finansiële jaar

Hiperoniem:
• jaar

Vertaling:
Engels: calender year
Nederlands: kalenderjaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: immuniteit
Volgende onderwerp: bybetaling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 11:52:53 UTC 2025