Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rivierbedding
rivierbedding [boodskap #150204] Ma., 10 November 2025 12:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rivierbedding
Afbreking: ri•vier•bed•ding
Samestelling: rivier + bedding


Selfstandige naamwoord: rivierbedding
Meervoud: rivierbeddinge, rivierbeddings
Verkleinwoord: rivierbeddinkie
Meervoud van verkleining: rivierbeddinkies

Betekenis:
• Die bodem van 'n rivier waaroor die water vloei; die deel tussen die regter- en linkeroewer.

Gebruik:
• Die rivierbedding is met spoelklippies bedek.

Sinoniem:
• rivierbed
• stroombed
• stroombedding

Vertaling:
Engels: river‐bed
Nederlands: rivierbedding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dimeer
Volgende onderwerp: uitsak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 11:41:12 UTC 2025