| Maleis [boodskap #150202] |
Ma., 10 November 2025 11:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maleis
Afbreking: Ma•leis
Uitspraak: /mɑˈləɪ̯s/, /məˈləɪ̯s/
Byvoeglike naamwoord: Maleis
Attributief: Maleise
Betekenis:
• Betreffende die land Maleisië, die land se mense of die taal wat hulle praat.
Gebruik:
• Ek is mal oor Maleise kos.
Sinoniem:
• Maleisies
Verwant
• Maleier
Afkorting:
• Mal.
Vertaling:
Engels: Malay
Nederlands: Maleis
Selfstandige naamwoord: Maleis
Meervoud: –
Betekenis:
• Taal wat in Brunei, Maleisië en Indonesië gepraat word.
Gebruik:
• kan jy Maleis praat?
Vertaling:
Engels: Malay
Nederlands: Maleis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|