| vooropgestel [boodskap #150199] |
So., 09 November 2025 19:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24327 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vooropgestel
Afbreking: voor•op•ge•stel
Samestelling: voorop + gestel
Byvoeglike naamwoord: vooropgestel
Attributief: vooropgestelde
Betekenis:
• Wat al voor die tyd as waar aanvaar is.
Gebruik:
• Om objektief te wees, moet 'n mens alle vooropgestelde menings laat vaar.
Sinoniem:
• vooropgeset
Vertaling:
Engels: preconceived
Nederlands: vooropgesteld
Nota:
• Voltooide deelwoord van vooropstel.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|