Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Swazi
Swazi [boodskap #150198] So., 09 November 2025 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24070
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Swazi
Afbreking: Swa•zi
Uitspraak: /ˈsvɑːzi/, /ˈsʋɑːzi/


Selfstandige naamwoord: Swazi
Meervoud: Swazi's

Betekenis:
• 'n Lid van die Ngunistam van Swaziland (Eswatini).

Gebruik:
• Daar is baie Swazi's wat in Suid-Afrika woon en werk.

Sinoniem:
• Swazilander
• Swati

Vertaling:
Engels: Swazi, Swati
Nederlands: Swazi, Swaziër
Tswana: Moswati
Zoeloe: iSwazi


Selfstandige naamwoord: Swazi
Meervoud:

Betekenis:
• Die amptelike taal van Swaziland, asook een van die ampstale van Suid-Afrika.

Gebruik:
• Kan jy Swazi praat?

Sinoniem:
• Swati

Vertaling:
Engels: Swazi, Swati
Nederlands: Swazi, Swati
Xhosa: isiSwazi
Zoeloe: isiSwazi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tong-in-die-kies
Volgende onderwerp: vooropgestel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 07:13:51 UTC 2025