| tong-in-die-kies [boodskap #150197] |
So., 09 November 2025 18:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tong-in-die-kies
Afbreking: tong-in-die-kies
Byvoeglike naamwoord: tong-in-die-kies
Attributief: tong-in-die-kies
Betekenis:
• Op 'n speelse of humoristiese manier.
Gebruik:
• Hy het tong-in-die-kies gesê hy is by die skool is omdat sy ma hom vriendelik verplig het!
Sinoniem:
• ironies
• sarkasties
• skertsend
• spottend
• vermaaklik
Vertaling:
Engels: tongue-in-cheek
Nederlands: met een knipoog, gekscherend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|