| Bolands [boodskap #150193] |
So., 09 November 2025 12:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bolands
Afbreking: Bo•lands
Samestelling: Boland + -s
Uitspraak: /ˈbʊə̯.lants/
Byvoeglike naamwoord: Bolands
Attributief: Bolandse
Betekenis:
• Betreffende die Boland ('n streek van die Wes-Kaap).
Gebruik:
• Die Bolandse meisies is al te mooi.
Vertaling:
Engels: Bolands
Nederlands: Bolands
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|