| Mandaryns [boodskap #150188] |
So., 09 November 2025 09:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24070 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mandaryns
Afbreking: Man•da•ryns
Uitspraak: /mɑndɑˈrəɪ̯ns/
Selfstandige naamwoord: Mandaryns
Meervoud: –
Betekenis:
• Die amptelike taal van Sjina en Taiwan en een van die ampstale van Singapoer en die Verenigde Nasies.
Gebruik:
• Volgens die aantal moedertaalsprekers (910 miljoen mense) is Mandaryns die mees gesproke taal ter wêreld.
Sinoniem:
• Chinees
• Sjinees
Vertaling:
Engels: Mandarin, Chinese
Nederlands: Mandarijn, Chinees
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|