Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verstryking
verstryking [boodskap #150187] So., 09 November 2025 09:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verstryking
Afbreking: ver•stry•king
Samestelling: verstryk + -ing


Selfstandige naamwoord: verstryking
Meervoud: verstrykinge, verstrykings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van verstryk.

Gebruik:
• Die oorlog het enkele ure na die verstryking van die ultimatum begin.

Sinoniem:
• afloop
• beëindiging
• ekspirasie
• verloop

Vertaling:
Engels: expiration, termination
Nederlands: verstrijking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kotangens
Volgende onderwerp: Mandaryns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 14:15:23 UTC 2025