| lewensvorm [boodskap #150184] |
Sa., 08 November 2025 17:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24065 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lewensvorm
Afbreking: le•wens•vorm
Samestelling: lewe + -ns- + vorm
Selfstandige naamwoord: lewensvorm
Meervoud: lewensvorme
Betekenis:
• Een van die talle vorme waarin lewende wesens voorkom.
Gebruik:
• Wie weet wat se lewensvorme ons in die buitenste ruim gaan aantref.
Sinoniem:
• lewende wese
• organisme
Verwant:
• morfogenese
Vertaling:
Engels: life form
Nederlands: levensvorm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|