Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blougrys
blougrys [boodskap #150181] Sa., 08 November 2025 10:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
blougrys
Afbreking: blou•grys
Samestelling: blou + grys


Byvoeglike naamwoord: blougrys
Attributief: blougrys, blougryse

Betekenis:
• Wat 'n kleur tussen blou en grys het.

Gebruik:
• Hy ry 'n blougrys motor.

Sinoniem:
• leikeurig
• staalblou

Vertaling:
Engels: blue-grey, griseous, caesious
Nederlands: blauwgrijs


Selfstandige naamwoord: blougrys
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Blouerige tint van grys met RAL-nommer 7031.

Gebruik:
• Het u die baadjie in blougrys?

Vertaling:
Engels: blue-grey, griseous, caesious
Nederlands: blauwgrijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasnael
Volgende onderwerp: beeldend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 03:00:12 UTC 2026