| wapenbroer [boodskap #150177] |
Sa., 08 November 2025 08:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24065 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wapenbroer
Afbreking: wa•pen•broer
Samestelling: wapen + broer
Selfstandige naamwoord: wapenbroer
Meervoud: wapenbroers
Betekenis:
• Iemand wat saam met iemand anders veg of oorlog maak.
Gebruik:
• Die twee soldate was meer as net kamerade; hulle was wapenbroers in elke sin van die woord.
Sinoniem:
• krygsmakker
• medestryder
• strydgenoot
Vertaling:
Engels: brother‐in‐arms, comrade in arms, fellow soldier
Nederlands: wapenbroeder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|