| Cartesies [boodskap #150175] |
Sa., 08 November 2025 08:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24103 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Cartesies
Afbreking: Car•te•sies
Byvoeglike naamwoord: Cartesies
Attributief: Cartesiese
Betekenis:
• Gebaseer op die wiskundige Cartesius se stelsel van koördinate (waar 'n punt deur sy afstand vanaf die loodregte asse bepaal word).
Gebruik:
• Elke punt op 'n tweedimensionele vlak kan met 'n Cartesiese koördinaat (x,y) beskryf word.
Sinoniem:
• kartesies
Vertaling:
Engels: Cartesian
Nederlands: Cartesisch
Nota:
• Eponiem van René Descartes, gelatiniseer tot Renatus Cartesius.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|