Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trigonometries
trigonometries [boodskap #150172] Sa., 08 November 2025 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
trigonometries
Afbreking: tri•go•no•me•tries
Samestelling: trigonometrie + -s


Byvoeglike naamwoord: trigonometries
Attributief: trigonometriese

Betekenis:
• Wat op die trigonometrie (driehoeksmeting) betrekking het.

Gebruik:
• Die drie basiese trigonometriese funksies is sinus (sin), kosinus (cos) en tangens (tan).

Afkorting:
• trig.

Vertaling:
Engels: trigonometric, trigonometrical
Nederlands: trigonometrisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwadrant
Volgende onderwerp: trigonometrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 08 16:54:00 UTC 2025