Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sleutelmaker
sleutelmaker [boodskap #150159] Do., 06 November 2025 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sleutelmaker
Afbreking: sleu•tel•ma•ker
Samestelling: sleutel + maker


Selfstandige naamwoord: sleutelmaker
Meervoud: sleutelmakers
Verkleinwoord: sleutelmakertjie
Meervoud van verkleining: sleutelmakertjies

Betekenis:
• 'n Vakman wat sleutels maak, asook slotte waarvan die sleutels weg is kan oopmaak.

Gebruik:
• Die sleutelmaker het vir my 'n duplikaat van die sleutel gemaak.

Sinoniem:
• slotmaker

Vertaling:
Engels: locksmith
Nederlands: slotenmaker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: androginie
Volgende onderwerp: gehoorverlies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 06:39:21 UTC 2025