Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oopplan
oopplan [boodskap #150157] Do., 06 November 2025 14:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oopplan
Afbreking: oop•plan
Samestelling: oop + plan


Selfstandige naamwoord: oopplan
Meervoud: oopplanne

Betekenis:
• 'n Ruimte wat nie deur binnemure afgeskort is nie.

Gebruik:
• Die huis het 'n oopplan met 'n ineenlopende leefarea en kombuis.

Hiponiem:
• oopplanhuis
• oopplankantoor
• oopplanontwerp
• oopplanuitleg
• oopplanvertrek
• oopplanwoning

Vertaling:
Engels: open plan
Nederlands: open plan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: artifisieel
Volgende onderwerp: androginie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 18 11:13:04 UTC 2025