| chloormonoksied [boodskap #150152] |
Do., 06 November 2025 12:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
chloormonoksied
Afbreking: chloor•mo•nok•sied
Samestelling: chloor + monoksied
Selfstandige naamwoord: chloormonoksied
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese verbinding van chloor en suurstof, in stabiele vorm Cl2O, of as 'n radiaal ClO•.
Gebruik:
• Die osoon (O3) in die stratosfeer word vernietig wanneer 'n chlooratoom met 'n osoonmolekule reageer om chloormonoksied te vorm.
Vertaling:
Engels: chlorine monoxide
Nederlands: chloormonoxide
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|