| gastelys [boodskap #150148] |
Do., 06 November 2025 07:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gastelys
Afbreking: gas•te•lys
Samestelling: gaste + lys
Selfstandige naamwoord: gastelys
Meervoud: gastelyste
Betekenis:
• 'n Lys van gaste wat na 'n geleentheid genooi is.
Gebruik:
• Daar is altyd 'n paar ongenooide gaste wat opdaag wie se name nie op die gastelys verskyn nie.
Vertaling:
Engels: guest list
Nederlands: gastenlijst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|