| bordspel [boodskap #150134] |
Di., 04 November 2025 19:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24065 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bordspel
Afbreking: bord•spel
Samestelling: bord + spel
Selfstandige naamwoord: bordspel
Meervoud: bordspele
Verkleinwoord: bordspeletjie
Meervoud van verkleining: bordspeletjies
Betekenis:
• 'n Speletjie wat met speelstukke op 'n plat bord gespeel word.
Gebruik:
• Skaak, dambord, go en monopolie is bordspeletjies.
Vertaling:
Engels: board game
Nederlands: bordspel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|