Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vleisproduksie
vleisproduksie [boodskap #150133] Di., 04 November 2025 19:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vleisproduksie
Afbreking: vleis•pro•duk•sie
Samestelling: vleis + produksie


Selfstandige naamwoord: vleisproduksie
Meervoud:

Betekenis:
• Die teel en slag van lewende hawe (soos skape, varke en beeste) vir voedsel.

Gebruik:
• Merinoskape is bekend vir hulle wol, hoewel hulle ook vir vleisproduksie aangehou word.

Hiponiem:
• beesvleisproduksie
• varkvleisproduksie

Vertaling:
Engels: meat production
Nederlands: vleesproductie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwilder
Volgende onderwerp: bordspel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 08 06:05:19 UTC 2025