| lymagtig [boodskap #150130] |
Di., 04 November 2025 16:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24065 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lymagtig
Afbreking: lym•ag•tig
Samestelling: lym + -agtig
Byvoeglike naamwoord: lymagtig
Attributief: lymagtige
Betekenis:
• Met die eienskappe van lym ('n kleefmiddel van dierlike oorsprong).
Gebruik:
• Gom is 'n klewerige, lymagtige vloeistof wat uit sekere tropiese bome verkry word.
Sinoniem:
• klewerig
• lymerig
• plakkerig
• taai
Vertaling:
Engels: sticky, gluey, adhesive, viscous
Nederlands: lijmachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|