Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jagtog
jagtog [boodskap #150129] Di., 04 November 2025 15:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24082
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jagtog
Afbreking: jag•tog
Samestelling: jag + tog


Selfstandige naamwoord: jagtog
Meervoud: jagtogte
Verkleinwoord: jagtoggie
Meervoud van verkleining: jagtoggies

Betekenis:
• 'n Safari of ekspedisie wat onderneem word om diere te jag.

Gebruik:
• Die jagter bring nie net biltong teug vanaf 'n jagtog nie, maar ook talle stories en goeie herinneringe.

Verwant:
• jaggeselskap

Vertaling:
Engels: hunting trip, hunting‐expedition
Nederlands: jachttrip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontnugter
Volgende onderwerp: lymagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 16:06:36 UTC 2025