Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorkennis
voorkennis [boodskap #150127] Di., 04 November 2025 11:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorkennis
Afbreking: voor•ken•nis
Samestelling: voor + kennis


Selfstandige naamwoord: voorkennis
Meervoud:

Betekenis:
• Kennis van iets voordat dit gebeur.
• Kennis en insig wat vantevore opgedoen is.

Gebruik:
• Die Bybel laat geen twyfel oor die feit dat God oor voorkennis beskik nie.
• Die module word vir beginners aangebied en geen voorkennis van die onderwerp word vereis nie.

Sinoniem:
• heldersiendheid
• intuïsie
• prekognisie
• profesie
• voorbedagtheid
• voorgevoel
• voorspelling
• waarsegging

Vertaling:
Engels: foreknowledge, foresight, precognition; exiting knowledge, inside information
Nederlands: voorkennis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongedefinieer
Volgende onderwerp: ontnugter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 14:14:41 UTC 2025