Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongedefinieer
ongedefinieer [boodskap #150126] Di., 04 November 2025 07:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24062
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongedefinieer
Afbreking: on•ge•de•fi•ni•eer
Samestelling: on- + gedefinieer


Byvoeglike naamwoord: ongedefinieer, ongedefinieerd
Attributief: ongedefinieerde

Betekenis:
• Wat nie gedefinieer is nie.

Gebruik:
• 'n Getal wat deur 0 gedeel word is ongedefinieer.

Sinoniem:
• onbepaald

Antoniem:
• gedefinieer

Vertaling:
Engels: undefined
Nederlands: ongedefinieerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: musiekprodusent
Volgende onderwerp: voorkennis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 11:52:51 UTC 2025