Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belastingontduiking
belastingontduiking [boodskap #150123] Ma., 03 November 2025 19:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24082
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belastingontduiking
Afbreking: be•las•ting•ont•dui•king
Samestelling: belasting + ontduiking


Selfstandige naamwoord: belastingontduiking
Meervoud: belastingontduikinge, belastingontduikings

Betekenis:
• Die onwettige terughou van belasting.

Gebruik:
Belastingontduiking is 'n ernstige misdryf en oortreders kan swaar boetes en selfs tronkstraf opgelê word.

Sinoniem:
• belastingbedrog

Verwant:
• belastingontduiker

Vertaling:
Engels: tax evasion, tax dodging
Nederlands: belastingontduiking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seebries
Volgende onderwerp: saketransaksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 16:05:04 UTC 2025