Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knolplant
knolplant [boodskap #150118] Ma., 03 November 2025 15:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
knolplant
Afbreking: knol•plant
Samestelling: knol + plant


Selfstandige naamwoord: knolplant
Meervoud: knolplante
Verkleinwoord: knolplantjie
Meervoud van verkleining: knolplantjies

Betekenis:
• 'n Plant met 'n ondergrondse knol (vlesige wortel) waarin die plant voedsel opgaar.

Gebruik:
• Patats, rape en aartappels is knolplante.

Vertaling:
Engels: tuber plant
Nederlands: knolplant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedoente
Volgende onderwerp: skyfvormig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 14:12:55 UTC 2025