Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondtal
grondtal [boodskap #150105] So., 02 November 2025 12:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grondtal
Afbreking: grond•tal
Samestelling: grond + tal


Selfstandige naamwoord: grondtal
Meervoud: grondtalle

Betekenis:
• Die getal waarop 'n berekening toegepas word.

Gebruik:
• In die magsverheffing xy, is x die grondtal. In die logaritme alog x, is a die grondtal.

Sinoniem:
• grondgetal

Vertaling:
Engels: base
Nederlands: grondtal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koskoevert
Volgende onderwerp: koëffisiënt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 14:15:05 UTC 2025