Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vleissnit
vleissnit [boodskap #150102] Sa., 01 November 2025 19:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vleissnit
Afbreking: vleis•snit
Samestelling: vleis + snit


Selfstandige naamwoord: vleissnit
Meervoud: vleissnitte

Betekenis:
• 'n Deel van die karkas wat afsonderlik opgesny en verkoop word.

Gebruik:
• Filet is een van die sagste vleissnitte.

Hiponiem:
• blad
• boud
• dikrib
• filet
• kruisskuif
• rib
• ribfilet
• tjop

Vertaling:
Engels: cut of meat
Nederlands: vleessnede

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bruingeel
Volgende onderwerp: plantvretend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 14:15:39 UTC 2025