Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geesgenoot
geesgenoot [boodskap #150089] Vr., 31 Oktober 2025 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geesgenoot
Afbreking: gees•ge•noot
Samestelling: gees + genoot


Selfstandige naamwoord: geesgenoot
Meervoud: geesgenote

Betekenis:
• 'n Persoon met wie iemand dieselfde opvattings, benaderinge, denkrigtings, ens. deel.

Gebruik:
• Hulle was geesgenote wat gereeld gekommunikeer en hul lewens aan die wetenskap toegewy het.

Sinoniem:
• sielsgenoot

Afgelei:
• geesgenootlik

Vertaling:
Engels: kindred spirit, soulmate
Nederlands: geestverwant, zielsverwant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paring
Volgende onderwerp: bloedbuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 23:31:11 UTC 2025