| dreunend [boodskap #150086] |
Vr., 31 Oktober 2025 13:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24210 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dreunend
Afbreking: dreu•nend
Samestelling: dreun + -end
Byvoeglike naamwoord: dreunend
Attributief: dreunende
Betekenis:
• Wat hard dreun.
Gebruik:
• Die meneer se stem het dreunend deur die saal weerklink.
• Sy skrik vir die dreunende weer en gooi die spieëls met 'n laken toe.
Sinoniem:
• bulderend
• dawerend
• donderend
Vertaling:
Engels: rumbling, resounding, booming
Nederlands: dreunend, daverend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van dreun.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|