| middagslaap [boodskap #150081] |
Do., 30 Oktober 2025 19:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24100 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
middagslaap
Afbreking: mid•dag•slaap
Samestelling: middag + slaap
Selfstandige naamwoord: middagslaap
Meervoud: middagslape
Verkleinwoord: middagslapie
Meervoud van verkleining: middagslapies
Betekenis:
• 'n Kort slaap wat gedurende die middag geneem word.
Gebruik:
• Moenie julle pa se middagslaap versteur nie!
• Sondae neem ek self 'n middagslapie.
Sinoniem:
• middagdutjie
• siësta
Vertaling:
Engels: afternoon nap
Nederlands: middagslaap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|