Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aftreeoord
aftreeoord [boodskap #150080] Do., 30 Oktober 2025 17:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24325
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aftreeoord
Afbreking: af•tree•oord
Samestelling: aftree + oord


Selfstandige naamwoord: aftreeoord
Meervoud: aftreeoorde
Verkleinwoord: aftreeoordjie
Meervoud van verkleining: aftreeoordjies

Betekenis:
• 'n Oord met behuising vir afgetrede persone, dikwels met mediese en ander dienste.

Gebruik:
• Ná my aftrede wil ek in 'n aftreeoord in een of ander mooi kusdorpie gaan woon.

Wisselvorm:
• aftree-oord

Sinoniem:
• ouetehuis

Vertaling:
Engels: retirement village
Nederlands: seniorenpark, pensioenresort, bejaardentehuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handbeweging
Volgende onderwerp: middagslaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 19 00:00:47 UTC 2026