Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handbeweging
handbeweging [boodskap #150079] Do., 30 Oktober 2025 17:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24345
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
handbeweging
Afbreking: hand•be•we•ging
Samestelling: hand + beweging


Selfstandige naamwoord: handbeweging
Meervoud: handbeweginge, handbewegings
Verkleinwoord: handbeweginkie
Meervoud van verkleining: handbeweginkies

Betekenis:
• 'n Beweging van die hand om 'n taak te verrig of as 'n vorm van nie-verbale kommunikasie.

Gebruik:
• Hy roep die kelner met 'n handbeweging nader.

Sinoniem:
• handgebaar

Vertaling:
Engels: hand movement; hand gesture
Nederlands: handbeweging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dierlikheid
Volgende onderwerp: aftreeoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 25 10:35:05 UTC 2026