Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breinaktiwiteit
breinaktiwiteit [boodskap #150077] Do., 30 Oktober 2025 15:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24324
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
breinaktiwiteit
Afbreking: brein•ak•ti•wi•teit
Samestelling: brein + aktiwiteit


Selfstandige naamwoord: breinaktiwiteit
Meervoud: breinaktiwiteite

Betekenis:
• Die neurologiese aktiwiteit van die brein (soos geheue, denke, motoriese beheer, ens.)

Gebruik:
• Gereelde oefening bevorder bloedsirkulasie en stimuleer breinaktiwiteit.

Sinoniem:
• breinfunksie

Vertaling:
Engels: brain activity
Nederlands: hersenactiviteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leefarea
Volgende onderwerp: dierlikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 18 19:33:17 UTC 2026