Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loodlyn
loodlyn [boodskap #150063] Wo., 29 Oktober 2025 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
loodlyn
Afbreking: lood•lyn
Samestelling: lood + lyn


Selfstandige naamwoord: loodlyn
Meervoud: loodlyne

Betekenis:
• 'n Lyn wat 'n hoek van 90° ('n regte hoek) met 'n ander lyn of vlak vorm.
• 'n Tou met 'n gewig (skietlood) om te bepaal of iets vertikaal is.

Gebruik:
• 'n Loodlyn is die kortste afstand vanaf 'n gegewe punt tot by 'n figuur.
• Die bouer gebruik 'n loodlyn om seker te maak dat die muur regop is.

Hiponiem:
• middelloodlyn

Vertaling:
Engels: perpendicular; plumb-line
Nederlands: loodlijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raaklyn
Volgende onderwerp: naamwoordelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 14:02:19 UTC 2025