Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sendelingposisie
sendelingposisie [boodskap #150061] Wo., 29 Oktober 2025 17:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sendelingposisie
Afbreking: sen•de•ling•po•si•sie
Samestelling: sendeling + posisie


Selfstandige naamwoord: sendelingposisie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Posisie vir seksuele omgang waar die man bo-op die vrou lê terwyl julle vir mekaar kyk.

Gebruik:
• Die sendelingposisie is een van die mees algemene en eenvoudigste seksposisies.

Sinoniem:
• man-bo-posisie

Hiperoniem:
• seksposisie

Vertaling:
Engels: missionary position
Nederlands: missionarishouding, missionarispositie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seksposisie
Volgende onderwerp: raaklyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 15:54:12 UTC 2025