| onverkort [boodskap #150059] |
Wo., 29 Oktober 2025 15:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onverkort
Afbreking: on•ver•kort
Samestelling: on- + verkort
Byvoeglike naamwoord: onverkort
Attributief: onverkorte
Betekenis:
• Wat nie verkort (korter of minder gemaak) is nie.
Gebruik:
• Hy het die brief onverkort voorgelees.
Sinoniem:
• kompleet
• volledig
Antoniem:
• verkort
Vertaling:
Engels: uncurtailed, unabridged, unabbreviated
Nederlands: onverkort
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|