| termosfeer [boodskap #150053] |
Wo., 29 Oktober 2025 07:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
termosfeer
Afbreking: ter•mos•feer
Selfstandige naamwoord: termosfeer
Meervoud: –
Betekenis:
• Die hoogste laag van die atmosfeer, bokant 80 km, tussen die mesosfeer en die eksosfeer.
Gebruik:
• Satelliete en die Internasionale Ruimtestasie beweeg binne die Aarde se termosfeer.
Holoniem:
• atmosfeer
Meroniem:
• ionosfeer
Afgelei:
• termosferies
Vertaling:
Engels: thermosphere
Nederlands: thermosfeer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|