Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongerook
ongerook [boodskap #150050] Wo., 29 Oktober 2025 06:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24330
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongerook
Afbreking: on•ge•rook
Samestelling: on- + gerook


Byvoeglike naamwoord: ongerook
Attributief: ongerookte

Betekenis:
• Wat nie gerook (met rook behandel) is nie.

Gebruik:
• Ek hou meer van gerookte as ongerookte spek.

Antoniem:
• gerook

Vertaling:
Engels: unsmoked
Nederlands: ongerookt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: outobiograaf
Volgende onderwerp: stamelend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 22 04:53:50 UTC 2026