| tussenruimte [boodskap #150047] |
Di., 28 Oktober 2025 19:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tussenruimte
Afbreking: tus•sen•ruim•te
Samestelling: tussen + ruimte
Selfstandige naamwoord: tussenruimte
Meervoud: tussenruimtes
Betekenis:
• Die spasie of opening tussen twee voorwerpe.
Gebruik:
• Die tussenruimte tussen die skoolbanke is te klein.
Sinoniem:
• gaping
• interval
• leemte
• opening
• skrefie
• spasie
• spasiëring
• uitsparing
Vertaling:
Engels: gap, interspace, interstice
Nederlands: tussenruimte, spatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|