| ligenergie [boodskap #150045] |
Di., 28 Oktober 2025 19:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24105 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ligenergie
Afbreking: lig•en•er•gie
Samestelling: lig + energie
Selfstandige naamwoord: ligenergie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die energie wat in ligstraling opgesluit is.
Gebruik:
• Plante skakel ligenergie deur fotosintese om in chemiese energie.
• Infrarooi 'n vorm van ligenergie wat nie gesien kan word nie, maar waarvan die hitte op die vel gevoel kan word.
Vertaling:
Engels: light energy
Nederlands: lichtenergie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|