| onbewerk [boodskap #150043] |
Ma., 27 Oktober 2025 19:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbewerk
Afbreking: on•be•werk
Samestelling: on- + bewerk
Byvoeglike naamwoord: onbewerk
Attributief: onbewerkte
Betekenis:
• Wat nie deur mense verander en bewerk is nie.
Gebruik:
• Omtrent 47% van Afrika se bewerkbare grond is steeds onbewerk.
• Die onbewerkte riool loop in die rivier af.
Sinoniem:
• braak
• onaangeraak
• onbehandel
• onverwerk
• rof
• rou
• ru
• wild
• woes
Antoniem:
• bewerk
Vertaling:
Engels: not treated, unprocessed, raw
Nederlands: onbewerkt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|