Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: I AM AN ITALO SOUTH AFRICAN
Re: I AM AN ITALO SOUTH AFRICAN [boodskap #15004] Do, 21 Mei 1998 00:00
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 21 May 1998 10:49:31 +0200, KM wrote:
> Johan N Potgieter wrote:
>
>> On Wed, 20 May 1998 19:21:23 +0200, "ZACMAN" wrote:
>>
>>> WOULD LIKE TO HEAR ABOUT THE SITUATION IN THIS MOMENT.
>>>
>>>
>> No need to shout ....! Good manners dictate that you post in normal
>> lowercase with proper punctuation.
>
> Ek het gedink hierdie taal is nie Afrikaans nie,

Die oorspronklike plasing was Engels - jy is dus reg.
My antwoord was Engels en jy is weer reg.
Jou windeier WAS in Afrikaans - jy was dus verkeerd...

> hiekom is dit nou op
> hierdie nuusgroep,
>
Die ou wat navraag gedoen het, doen dit vermoedelik uit Italie en my
Italiaans is effe beperk, toe meen ek nou die kans dat Engels 'n taal
gaan wees wat ek en hy kan verstaan is groter as wanneer ek Afrikaans
gebruik.

As jy nog nie duidelikheid het nie, vra gerus - ek gee nie om om te
help nie.

Groetnis
Re: I AM AN ITALO SOUTH AFRICAN [boodskap #15005 is 'n antwoord op boodskap #15004] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Johan N Potgieter wrote:

> On Wed, 20 May 1998 19:21:23 +0200, "ZACMAN" wrote:
>
>> WOULD LIKE TO HEAR ABOUT THE SITUATION IN THIS MOMENT.
>>
>>
> No need to shout ....! Good manners dictate that you post in normal
> lowercase with proper punctuation.

Ek het gedink hierdie taal is nie Afrikaans nie, hiekom is dit nou op
hierdie nuusgroep,
Vorige onderwerp: Uit die muil van die Virago van die Weskus
Volgende onderwerp: Re: ORANIA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 13:55:50 MGT 2024