Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voldaan
voldaan [boodskap #150036] Ma., 27 Oktober 2025 14:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voldaan
Afbreking: vol•daan
Samestelling: voldoen + -aan


Byvoeglike naamwoord: voldaan
Attributief: voldane

Betekenis:
• Tevrede met wat gedoen is of wat gebeur het.
• Wat betaal of vereffen is.

Gebruik:
• Ná die ete het almal die tafel voldaan verlaat.
• Die klerk liasseer die voldane rekeninge.

Sinoniem:
• behaaglik
• bevredig
• ingenome
• salig
• tevrede
• vereffen
• vergenoeg
• verheug
• versadig
• vervul

Antoniem:
• onvoldaan

Hiponiem:
• oorvoldaan
• selfvoldaan

Afgelei:
• voldaanheid

Vertaling:
Engels: content, satisfied
Nederlands: voldaan

Nota:
• Voltooide deelwoord van voldoen.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knars
Volgende onderwerp: ysgrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 08 16:19:05 UTC 2025