| uitry [boodskap #150033] |
Ma., 27 Oktober 2025 10:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitry
Afbreking: uit•ry
Samestelling: uit + ry
Werkwoord: uitry, ry uit
Verlede tyd: het uitgery
Betekenis:
• Om 'n plek met 'n voertuig te verlaat.
• Om teen iets op te ry.
• Om stukkend te ry.
Gebruik:
• Toe sy by die hek uitry, onthou sy die stoof is aan.
• Hy ry die pas met sy fiets uit.
• Die pad is al uitgery.
Sinoniem:
• wegry
• vertrek
• verlaat
Vertaling:
Engels: to drive out, to ride out
Nederlands: uitrijden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|