Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hemelewenaar
hemelewenaar [boodskap #150024] So., 26 Oktober 2025 10:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hemelewenaar
Afbreking: he•mel•e•we•naar
Samestelling: hemel + ewenaar


Selfstandige naamwoord: hemelewenaar
Meervoud: hemelewenaars

Betekenis:
• 'n Denkbeeldige sirkel wat 'n hemelliggaam in twee dele verdeel.

Gebruik:
• Die hemelewenaar is 'n verlenging van die ewenaar in die ruimte en verdeel die hemelruim in 'n noordelike en ’n suidelike halfrond.

Sinoniem:
• hemelekwator

Hiperoniem:
• ewenaar

Vertaling:
Engels: celestial equator
Nederlands: hemelevenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterbokbul
Volgende onderwerp: spraakklank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 09 00:06:39 UTC 2025