| toksies [boodskap #150013] |
Sa., 25 Oktober 2025 18:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24180 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toksies
Afbreking: tok•sies
Samestelling: toksien + -ies
Byvoeglike naamwoord: toksies
Vergrotende trap: toksieser
Oortreffende trap: toksiesste
Attributief: toksiese
Betekenis:
• Wat (soos 'n toksien) gif bevat en potensieel dodelik is.
• (figuurlik) Wat haatdraend of emosioneel skadelik is.
Gebruik:
• Die fabriek stort toksiese afval in die rivier.
• Hulle verhouding het mettertyd toksies geword.
Sinoniem:
• gifdraend
• giftig
• vergiftigend
Antoniem:
• antitoksies
• atoksies
• nietoksies
Hiponiem:
• neurotoksiese
Vertaling:
Engels: toxic, poisonous
Nederlands: toxisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|