Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veerkragtigheid
veerkragtigheid [boodskap #150003] Vr., 24 Oktober 2025 16:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veerkragtigheid
Afbreking: veer•krag•tig•heid
Samestelling: veerkragtig + -heid


Selfstandige naamwoord: veerkragtigheid
Meervoud: veerkragtighede

Betekenis:
• Die mate of toestand van veerkragtig wees (om aan te pas en terug te bons).

Gebruik:
• 'n Innerlike veerkragtigheid stel 'n mens in staat om op te staan wanneer teëspoed jou platgeslaan het.

Sinoniem:
• aanpasbaarheid
• aanpassingsvermoë
• buigsaamheid
• elastisiteit
• lewendigheid
• plastisiteit
• rekbaarheid
• taaiheid

Antoniem:
• onveerkragtigheid

Vertaling:
Engels: resilience, buoyancy, elasticity
Nederlands: veerkracht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regeringsvorm
Volgende onderwerp: verskansing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 02:52:33 UTC 2025