Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » godsdiensleier
godsdiensleier [boodskap #150000] Vr., 24 Oktober 2025 15:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
godsdiensleier
Afbreking: gods•diens•lei•er
Samestelling: godsdiens + leier


Selfstandige naamwoord: godsdiensleier
Meervoud: godsdiensleiers

Betekenis:
• 'n Persoon wat 'n godsdiens lei of gelowiges in godsdienstige praktyke voorgaan.

Gebruik:
• Wees versigtig vir charismatiese godsdiensleiers wat manipulerend en intimiderend optree.

Vertaling:
Engels: religious leader
Nederlands: religieuze leider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewes
Volgende onderwerp: onderaards
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 04:33:46 UTC 2025